Quantcast
Channel:
Browsing all 10 articles
Browse latest View live

Lank lank gelede…

Soms wens ek my lewe was ‘n sprokiesverhaal…dit moet begin met Lank lank gelede, en dit moet eindig waar die koets wegry met die volgende woorde agter op : just married. Almal is gelukkig, niemand het...

View Article



Dit is vroeg.

Stilte hang oor die dorp… Die nag is oud. Windloos seil ek, met rasende gedagtes deur die strate …opsoek na ‘n antwoord. Ek skop ‘n klippie. Stilte borrel oor my lippe. Die nag is oud. Ysig groet die...

View Article

Goeie dag, my lief

Die son wys toe sy gesig oor die naaldpunt bergpieke. Uhg! Ek wil nie opstaan nie. Motors jaag verby, mense begin die vroegoggend vroetels, soos dit maar hoort. Maar ek wil hier bly lê, net hier. Dit...

View Article

Rus.

nag word heilig verklaar. donker rus die maan op die skouers van duisende trane. stilte word gebreek deur die verskietende ster wat ruisloos verby vlieg. rus sag, dag kom weer. dag word heilig...

View Article

Skerp skiet die son oor die berge my oë tot skrefies. Dit is dag. Soet verlang ek na die donker van die nag. Dit was koud. Glimlag op glimlag karjakker op die gesig van my gedagtes. Dit is dag.

View Article


..

Laag op laag lê die vlaktes oor die dorre uitkyk van wie ek is. Sonder twyfel benoem ek myself. Doelloos lê die spore, met geen rigting. Blind, ja blind loer ek deur die krake. Skaars skaars sien ek...

View Article

Herinnering

Ja, daagliks loop ek met my eie voete. Heen en weer, amper doelloos. Met my eie voete voel ek die sandkorrels, hier waar ek al jare lank heen en weer loop, so asof ek elkeen onthou. Ek kyk, ja , ek...

View Article

Jou goedheid is jou ondergang

Jou goedheid is jou ondergang…Effens onbewus,effens kind so met jou grys hare. Seer kom. Weer en weer. Met tyd en hoop kom die stralevan onse môreson om te heel dit wat so diepletsels sal laat. Maar...

View Article


As daar maar net ‘n kuur was

As daar maar net ‘n kuur was vir die siek wat mense dra in harte… in psige… As daar maar net geloof was in die goedheid van alledaagse dade goed bedoel… sonder verwagting… Want ‘n bitterheid in die oȅ...

View Article


Nie meer is ek geskok

Nie meer is ek geskokdeur die ondadevan hartseer mensenie maar my hart by seervir hulle watswaar draaan die swaar sakevan swaar lewensin ‘n swaar wêreld. Tog koer die duiwesteedsmet dankbaarheidsonder...

View Article
Browsing all 10 articles
Browse latest View live